Vrou maak lewe uit groente in ‘viswater’

Vrou maak lewe uit groente in ‘viswater’

Die bedryfspan van ‘n nuwe akwakultuur­plaas in die Vaaldriehoek het by Gautengse hotelle en restaurante gaan hoor watter slaai en garnering hulle graag gebruik voordat hul­le hul boerdery begin het.

By die maatskaplike landbouprojek, onder leiding van die humanitere ontwikkelingsor­ganisasie …